Huis Goudveld

Huis Goudveld

10 - 50 downloads

Add this app to your lists
Huis Goudveld (koshuis van Goudveld-Hoërskool) se offisiële app.

Ouers en leerders kan die app aflaai om meer inligting te kry rondom Huis Goudveld. Die visie en missie, huislike atmosfeer, dissipline en orde, verblyf en maaltye, studietye en toesig word deurgegee.

Die leerders en ouers kan aktiwiteite sien wat in koshuis plaasvind en kry inligting oor hoe om Huis Goudveld te kontak.

Die leerders kan ook inteken om uit te teken uit die koshuis en om te sien of hulle detensie sit die volgende week.

Recently changed in this version

Widget is verander om nou kennisgewings deur te gee aan leerders. Notifications bygesit.


Comments and ratings for Huis Goudveld

  • There aren't any comments yet, be the first to comment!