Le-lue

Le-lue

10 - 50 downloads

Add this app to your lists
Le-Lue sing reeds van 10jarige ouderdom en op 13 het sy haar SA kleure in beide sang en dans verwerf. Sy het al verskeie sang en dans kompetisies gewen.

Sy tree gereeld op by feeste, troues, fondsinsamelings, eksklusiewe geleenthede en skole. By die KKNK het sy in 2005 - 7 vertonings gedoen, 2006 - 14 vertonings, 2007 - 13 ver-tonings, in 2008 - 23 vertonings en 2009 – 18 vertonings gelewer.

En nou haar liedjie "Die Een" se musiek video kan gesien word deur jou foon se lens met hierdie app. Al wat jy moet doen is om die app te begin op jou foon en wys dit na die CD cover van die album "Dis Ek". Jy sal dan ook kan tweet of op Le-Leu se webblad besoek.

Comments and ratings for Le-lue

  • There aren't any comments yet, be the first to comment!